Vrystaatse Appelsimposium 2017

 In News Room Industry News

Produsente van Naboomspruit, Mpumalanga en selfs Lesotho het hierdie jaar se Vrystaatse Appelsimposium bygewoon.

’n Totaal van 83 bywoners het die dag sessies bygewoon. Die simposium is deur Hortgro en Inteligro geborg.

Die sprekers was Nelius Kapp, Anton Muller, Bekker Wessels, Jan-Hendrik Venter & Tobie van Rooyen.

’n Velddag is ook gehou, waar drie plase in die Fouriesburg gebied besoek is. Die produsente het hul plase oop gemaak en heelwat met ons gedeel oor hul foute asook hul toekoms planne.

 

Recent Posts

Leave a Comment

Contact Us

Get in touch!

Not readable? Change text. captcha txt